Wat is Waterverf en Gouache?

Die volgende piktogramme dui die eienskappe van waterverf en gouache aan. Dit gee ‘n kort opsomming van bestandele van die twee tipes watermediums. Hoop dit maak dit bietjie makliker om te verstaan. Kontak my gerus indien u nog vrae het! Lekker krabbel met die watermediums! 🙂

Volgende keer ondersoek ons die verskille tussen olie en akrielverf.

RSS
Follow by Email
Pinterest
fb-share-icon